
Şarkının sözleri aşağıdadır Knieë lam , sanatçı - Eden çeviriyle birlikte
Çevirili orijinal metin
Eden
Jy se dit is verby
Jy se jy kannie langer bly
Met my hart hier in jou hande
Weet ek jy moet gaan
Ek wens ek kon jou hou
Ek wens ek was 'n beter ou
As dit jou laaste aand by my is
Wil ek jou nie laat gaan
En nou staan jy voor my
Ooooh jy maak my kniee lam
ooooh jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my
Ooooh jy maak my kniee lam
ooooh ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy
Se jy’s lief vir my
Ek wens jy kan verstaan
Hoe mis ek al ons tye saam
Ek mis jou hande deur my hare
Hoe kan ek jou laat gaan
Ek sien jou in die reen
Ek sien hoe jy jou hart uitleen
En ek wens na al die seer kry
Sien jy ek’s die een
En nou staan jy voor my
Ooooh jy maak my kniee lam
Ooooh jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my
Ooooh jy maak my kniee lam
Ooooh ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy
Se jys lief vir my
Net lief vir
Net lief vir my
Net lief vir
Net lief vir my
Net lief vir
Ek soek jou naby my
En nou staan jy voor my
Ooooh jy maak my kniee lam
Ooooh ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy
Se jys lief vir my
En nou staan jy voor my
Ooooh jy maak my kniee lam
Ooooh ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy
Se jys lief vir my
Eden • 2018
Eden • 2018
Bobby Van Jaarsveld, Eden • 2015
Eden • 2018
Angela Maria • 1956
Ece Seçkin • 2024
Eloy • 1992
Jam in the Van, Trash Panda • 2023
Reinaldo • 2002
Çeşitli Sanatçılar, Alp Arslan, Faruk Salgar • 2012
I$$A • 2020
Farklı dillerde şarkılar
Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler
İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun