Hoekom - Elizma Theron

Hoekom - Elizma Theron

  • Yayın yılı: 2012
  • Dil: Afrikaans
  • Süre: 3:45

Şarkının sözleri aşağıdadır Hoekom , sanatçı - Elizma Theron çeviriyle birlikte

" Hoekom " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Hoekom

Elizma Theron

Nog nooit het iemand my so aangeraak nie

Nog niemand het so met my gemaak nie

Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie

Nog nooit het ek 'n mens so liefgehad nie

So liefgehad nie

hoekom dan nou?

hoekom alweer?

hoekom maak jy my so seer?

hoekom is ek die laaste een om te hoor?

hoe kom ek hieroor?

hoe kom ek verby?

hoekom doen jy dit aan my?

hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?

hoekom, hoekom doen jy dit aan my?

jy’t gese jy kyk vir haar nie na my nie

jy’t my gebreek so deur die lyne

die lyne

jy’t gese jy sal my nooit seermaak nie

nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie

so lief gehad nie

hoekom dan nou?

hoekom alweer?

hoekom maak jy my so seer?

hoekom is ek die laaste een om te hoor?

hoe kom ek hieroor?

hoe kom ek verby?

hoekom doen jy dit aan my?

hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?

Jy’t my lewe ingestap, my wereld gesteel

elke stowe straatjie, krom ou draadjie met my gedeel

om te weet dat ek aan oorskiet sal moet dra

om te weet dat jy sal aangaan tog sal ek jou nou vra

hoekom dan nou?

hoekom alweer?

hoekom maak jy my so seer?

hoekom is ek die laaste een om te hoor?

hoe kom ek hieroor?

hoe kom ek verby?

hoekom doen jy dit aan my?

hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?

hoekom, hoekom doen jy dit aan my?

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun