Jy Is My Liefling - Jim Reeves

Jy Is My Liefling - Jim Reeves

Альбом
Jy is my liefling
Год
2017
Язык
`Afrikaans`
Длительность
100190

Şarkının sözleri aşağıdadır Jy Is My Liefling , sanatçı - Jim Reeves çeviriyle birlikte

" Jy Is My Liefling " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Jy Is My Liefling

Jim Reeves

Jy is my liefling en ek is so bly

Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my

Daar by jou woning sien ek weer die lug

En ek weet jy, my liefling, is terug

As die maan opkom oor die velde

En die sterretjies skyn in die lug

Dan voel ek so lief vir die wêreld

O ek weet my liefling is nou terug

Jy is my liefling en ek kom vanaand

Met die pad deur die land, deur die hek by die rant

Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf

En jy hoor nou die draf van my perd

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun