Wit Vlag - Juanita Du Plessis

Wit Vlag - Juanita Du Plessis

Год
2018
Язык
`Afrikaans`
Длительность
195890

Şarkının sözleri aşağıdadır Wit Vlag , sanatçı - Juanita Du Plessis çeviriyle birlikte

" Wit Vlag " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Wit Vlag

Juanita Du Plessis

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug.

Doen wat jy wil doen want ek wil, wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.

Wil nie meer met jou stry nie.

Sien jy my wit vlaggie?

Wees lief vir my, net lief vir my want, jy sal my nooit verstaan nie.

Ek weet daar’s dinge van my wat.

Wat jy nie kan verdra nie.

Hoe vervelig sou dit wees as.

As almal net perfek was.

Hier’s my wit vlag, ek gee oor.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug

Doen wat jy wil doen want ek wil.

Wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.

Wil nie meer met jou stry nie.

Sien jy my wit vlaggie.

Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlaggie?

Ou Kwaaitjie, lekke kwaaitjie kom, kom wys 'n bietjie tande.

Jy weet jou glimlag maak my.

Soos klei in jou hande.

Stop nou, kom ons stop nou dan kan, kan ek jou bietjie vashou.

Hier’s my wit vlag ek gee oor.

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug

Doen wat jy wil doen want ek wil.

Wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.

Wil nie meer met jou stry nie.

Sien jy my wit vlaggie?

Instrumenteel

Wees lief vir my net lief vir my want.

Jy sal my nooit verstaan nie …

Hou, hou, ek hou my hande in die lug, lug.

Doen wat jy wil doen want ek wil.

Wil nie meer met jou baklei nie.

Hou, hou ek hou my hande in die lug, lug, sê wat jy wil sê want ek wil.

Wil nie meer met jou stry nie.

Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlag?

Sien jy my wit vlaggie?

Hier’s my wit vlaggie.

Sien jy my wit vlaggie?

Sien jy my wit vlag?

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun