Party Tyd - Kurt Darren

Party Tyd - Kurt Darren

  • Yayın yılı: 2020
  • Dil: Afrikaans
  • Süre: 3:46

Şarkının sözleri aşağıdadır Party Tyd , sanatçı - Kurt Darren çeviriyle birlikte

" Party Tyd " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Party Tyd

Kurt Darren

Eerste dag van die res van jou lewe

Hoekom wag jy’s hier vir ‘n rede

Kyk ma rond, almal soek saam na daai rede om te party vanaand

Hou my dop ek voel nou die ritme

Mazel tov ek skink hierdie een op jou

Voel vir my almal is saam dis ‘n rede om te party vanaand

Ek soek elke hand hoog in die lug

Soek elke mond reg om te sing

Alles in plek, almal is in

Alles is reg, laat die party begin

Ek soek elke hand hoog in die lug

Soek elke mond reg om te sing

Alles in plek, almal is in

Alles is reg, laat die party begin

Tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd

Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party

Uitgevang jy’s lus om te kuier

Kan nie wag ek’s hier tot die einde

Gee my krag skakel my aan

Daar’s ‘n rede om te party vanaand

Wat’s die tyd, wat wat is die rede

Shanana dis die tyd van ons lewe

Ou kyk vir jou deel van die span

Dis ‘n rede om te party vanaand

Ek soek elke hand hoog in die lug

Soek elke mond reg om te sing

Alles in plek, almal is in

Alles is reg, laat die party begin

Ek soek elke hand hoog in die lug

Soek elke mond reg om te sing

Alles in plek, almal is in

Alles is reg, laat die party begin

Tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd

Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party

Sanatçının diğer şarkıları:

2

Under African Skies

Mango Groove, Kurt Darren, 'Big Voice Jack' Lerole • 2016

Sitedeki yeni metinler ve çeviriler:

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun