Jy Raas - Snotkop

Jy Raas - Snotkop

  • Yayın yılı: 2018
  • Dil: Afrikaans
  • Süre: 3:53

Şarkının sözleri aşağıdadır Jy Raas , sanatçı - Snotkop çeviriyle birlikte

" Jy Raas " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Jy Raas

Snotkop

Jou vrou, sy is deurmekaar, en die skottelgoed’s nog nie klaar

Jy boer te veel in die bar

Maar ek kyk en ek gooi haar «sshht, jy raas»

Nou’s die baas weer op jou case

Sê daar’s niemand so lui soos jy (is waar)

Jy’s 'n las vir die maatskappy

Maar ek kyk en ek gooi hom «sshht, jy raas»

Jou ex sê «jy's to blame», (isit) vir depressie en haar pyn (ag shame)

Soek helfte van die plaas

Maar ek kyk en ek gooi haar «sshht, jy raas»

Die skoolhoof sê jy’s 'n grap, te dom vir Standaard 8 (se wat)

'n Slapgat van formaat, maar ek kyk en ek gooi hom «sshht, jy raas»

Woah-oh-oh-oh, Yeah-eh-eh-eh

Jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?

Woah-oh-oh-oh, Yeah-eh-eh-eh

Jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê?

(Sshht, jy raas)

Waar bly jy?

(Waar bly jy?)

Waar bly jy?

(Waar bly jy?)

Jy bly stil-stil-stil-stil

Stil-stil-stil, stil-stil-stil-stil, stil-stil-stil

O, want 'n stilbek, is 'n heelbek

Is 'n stilbek, is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan

Ja, 'n stilbek, is 'n heelbek, is 'n stilbek

Is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan

Die dominee van reën gee Oos, sê jy vloek soos 'n matroos (eina)

In die kerk met 'n babbelas

Maar ek kyk en ek gooi hom «sshht, jy raas»

Die bankbestuurder sê, (wat) wil 'n meeting met jou he (tsek)

Al my payments is weer laat

Maar ek kyk en ek gooi hom «sshht, jy raas»

Jou girl sê jou oë loop rond, en op Valentine’s was jy dronk (hello)

En dis tyd vir trouplanne maak

Maar ek kyk en ek gooi haar «sshht, jy raas»

Jou man sê «ek kry te min», (is ja) en jy kla as hy gaan drink

Sê sy braaibroodjies kort meer kaas

Maar jy kyk en jy gooi hom «sshht, jy raas»

Woah-oh-oh-oh … Yeah-eh-eh-eh

Jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?

Woah-oh-oh-oh … Yeah-eh-eh-eh

Jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê?

(Sshht, Jy raas!)

Waar bly jy?

(Waar bly jy?)

Waar bly jy?

(Waar bly jy?)

Jy bly stil-stil-stil-stil

Stil-stil-stil stil-stil-stil-stil stil-stil-stil

O, want 'n stilbek, is 'n heelbek

Is 'n stilbek, is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan

Ja, 'n stilbek, is 'n heelbek, is 'n stilbek

Is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan

(Bly net in jou baan)

Ssshhht, jy raas

Sanatçının diğer şarkıları:

1

Dis 'n Land

Snotkop, Karen Zoid • 2016

2

Ruk Die Dam

Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020

Sitedeki yeni metinler ve çeviriler:

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun