Proe Soos Naweek - Snotkop

Proe Soos Naweek - Snotkop

  • Yayın yılı: 2018
  • Dil: Afrikaans
  • Süre: 4:15

Şarkının sözleri aşağıdadır Proe Soos Naweek , sanatçı - Snotkop çeviriyle birlikte

" Proe Soos Naweek " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Proe Soos Naweek

Snotkop

Nooi hom, gooi hom, vanaand gaan ons vas vat tot hulle ons uit jaag

Rond loop, oop knoop, die poppe gaan dans bra, nie tyd vir vrae vra

So kap daai eerste een oop

Kom laat ons woeker, een vir die boeke

En laat my doppe oorloop

Tot ek my hemp verloor, wat proe so?

Proe vir my soos naweek

Proe vir my soos hiert jou lekker ding

Proe vir my soos naweek

Smaak my al die dubbels het heuning in

Proe vir my soos naweek (naweek)

Dis mos hoe die naweek proe

Proe vir my soos son-steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet

Tot volgende naweek (volgende naweek)

Proe ons dit weer

Proe ons dit weer

Gee gas (gee gas), hou vas (hou vas)

Vanaand raak ons lastig, magtig dis pragtig

Pak uit (pak uit), Staan wyd (staan wyd)

Die manne is dorstig, die naweek raak morsig

So kap daai eerste een oop

Hy raak nou lekker, kom raak gekletter

En laat my doppe oorloop

Tot ek my broek verloor, wat proe so?

Proe vir my soos naweek

Proe vir my soos hiert jou lekker ding

Proe vir my soos naweek

Smaak my al die dubbels het heuning in

Proe vir my soos naweek (naweek)

Dis mos hoe die naweek proe

Proe vir my soos son-steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet

Tot volgende naweek (volgende naweek)

Proe ons dit weer

Proe ons dit weer

Die week’t sy gat gesien, ek gee hom 3 uit 10

Laat ons daai vuurtjie bou, ek proe iets lekker nou

Wat proe ek hier?

Wat proe soos die?

Wat proe so mmmm, sappig?

Proe vir my soos naweek

Proe vir my soos hiert jou lekker ding

Proe vir my soos naweek

Smaak my al die dubbels het heuning in

Proe vir my soos naweek (naweek)

Dis mos hoe die naweek proe

Proe vir my soos son-steek, goeters breek, opneuk, choppies vreet

Tot volgende naweek (volgende naweek)

Proe ons dit, p-p-proe ons dit weer

Sanatçının diğer şarkıları:

1

Dis 'n Land

Snotkop, Karen Zoid • 2016

2

Ruk Die Dam

Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020

Sitedeki yeni metinler ve çeviriler:

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun