Souserig - Snotkop

Souserig - Snotkop

  • Yayın yılı: 2018
  • Dil: İngilizce
  • Süre: 4:19

Şarkının sözleri aşağıdadır Souserig , sanatçı - Snotkop çeviriyle birlikte

" Souserig " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Souserig

Snotkop

Sous, sy’s souserig

Sy maak die manne bietjie stouterig

Sous, sy’s souserig

Sy maak die manne mos klouerig

Sous, sy’s souserig

Sy maak die manne benouderig

Sous, sy’s souserig

Sy maak die manne bietjie bang

Jy maak die dinge bietjie souserig

Al is 'n ding 'n bietjie souterig

Dan raak die hande bietjie koudterig

Ek kort sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)

Saam met jou is alles soeterig

Nou proe 'n broodjie sommer koekerig

Jy sal moet koes, ek’s woelerig

Ek kort sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)

Hey, hey, hey, ja kom deel dit uit

Hey, hey, hey, ja los jou suinigheid

Ek soek net sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)

Sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)

Hey, hey, hey, ja waars daai sousigheid?

(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)

(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)

Sous op my lamsboud

O, my liewe aarde, my goeiste, groot genade

Sy’s souserig (souserig)

So souserig (souserig)

O, my liewe ouers, ek sukkel om te focus

Sy’s souserig (souserig)

So souserig

En as sy doen wat sy doen, gaan ons eindig op die vloer

Want sy is souserig

Lekke-lekke-lekke souserig

En as sy doen wat sy doen, maak ek gordyne toe, my bru

Want sys souserig

Lekke-lekke-lekke souserig (sous)

Souserig, lekke-lekke-lekke souserig (sous)

Sous, sy’s souserig

Sy maak die manne benouderig

Sous, sy’s souserig

Sy maak die manne bietjie bang

Jou lippies lyk so lekker byterig

Maak oop die venster, ek is duiselig

Jy sê jy’s single, ek sê lê terug

Ek kort sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)

Jou trampoline lyk lekker wipperig

Ek gaan jou voetjies van die vloer af lig

As jy wil vry sit aan jou flikker lig

Ek soek sous op my lamsboud (hiesit nou)

Hey, hey, hey, ja kom deel dit uit

Hey, hey, hey, ja los jou suinigheid

Ek soek net sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)

Sous op my lamsboud (sous op my lamsboud)

Hey, hey, hey, ja waars daai sousigheid?

(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)

(Hy kort net sous, sous, sous op sy lamsboud)

Sous op my lamsboud

O, my liewe aarde, my goeiste, groot genade

Sy’s souserig (souserig)

So souserig (souserig)

O, my liewe ouers, ek sukkel om te focus

Sy’s souserig (souserig)

So souserig

En as sy doen wat sy doen, gaan ons eindig op die vloer

Want sy is souserig

Lekke-lekke-lekke souserig

En as sy doen wat sy doen, maak ek gordyne toe, my bru

Want sys souserig

Lekke-lekke-lekke souserig (sous)

Souserig, lekke-lekke-lekke souserig (sous)

Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my

Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my

Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my

Jy maak my souserig verby, ek soek jou sous so gee vir my

Sanatçının diğer şarkıları:

1

Dis 'n Land

Snotkop, Karen Zoid • 2016

2

Ruk Die Dam

Juanita Du Plessis, Snotkop • 2020

Sitedeki yeni metinler ve çeviriler:

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun