As Ek Skreeu - Jo Black

As Ek Skreeu - Jo Black

  • Yayın yılı: 2017
  • Dil: Afrikaans
  • Süre: 3:30

Şarkının sözleri aşağıdadır As Ek Skreeu , sanatçı - Jo Black çeviriyle birlikte

" As Ek Skreeu " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

As Ek Skreeu

Jo Black

Hou… hou aan glo

Na die storm jou breek

Sal jy weer op kan staan

Staan jou man

Doen wat jy kan

Net soos Dawid

Sal die reus jou nie verslaan

As ek skree

Sal jy sing

Die hele wêreld

Sien ons lig skyn

Van die Noord

Tot die Suid

Lig jou hande

En sing voluit

Breek… breek dit af

Breek die mure

Wat jou vas en binne hou

Wees jouself

En gee net meer

Daar is iemand daarbuite

Wat 'n held soos jy waardeer

As ek skree

Sal jy sing

Die hele wêreld

Sien ons lig skyn

Van die Noord

Tot die Suid

Lig jou hande

En sing voluit

Woa ho ho

Woa ho ho

Woa ho ho ho

Woa ho ho ho

Woa ho ho

Woa ho ho

Woa ho ho ho

Woa ho ho ho

As ek skree

Sal jy sing

Die hele wêreld

Sien ons lig skyn

Van die Noord

Tot die Suid

Lig jou hande

En sing voluit

Woa ho ho

Woa ho ho

Woa ho ho ho

Woa ho ho ho

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun