Ons Is Grond - Jo Black

Ons Is Grond - Jo Black

  • Yayın yılı: 2017
  • Dil: Afrikaans
  • Süre: 3:44

Şarkının sözleri aşağıdadır Ons Is Grond , sanatçı - Jo Black çeviriyle birlikte

" Ons Is Grond " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Ons Is Grond

Jo Black

Want ons is grond

As die hemele oor ons oopmaak

Sal die son ons verkwik met dieper passie

Sal ons harte weer kan omswaai

'n Nasie weer kan terugdraai

Ons is grond

Bid vir reën

Laat waters van rus ons seën

Hoor die dreun

'n Golf van hoop

Wat deur die droogte breek

Kan jy hoor

'n Druising wat raas in die hemel bo

Vanuit die Noord pak wolke saam

Gevul met hoop van Bo

Want ons is grond

As die hemele oor ons oopmaak

Sal die son ons verkwik met dieper passie

Sal ons harte weer kan omswaai

'n Nasie weer kan terugdraai

Ons is grond

Kom ons sing

'n Lied wat hoop vir ons sal bring

Sal jy weer kan glo

Soos 'n kind in dit wat goed is

Dat liefde net genoeg is

Ons is grond

Jy moet glo

Daar’s soveel meer wat voor ons staan

Los 'n spoor vir die wat hulle pad verloor

Staan begrawe

Gegrond in dit wat jy vashou

Voel dit in jou are

Jy voel dit diep in jou

Want ons is grond

As die hemele oor ons oopmaak

Sal die son ons verkwik met dieper passie

Sal ons harte weer kan omswaai

'n Nasie weer kan terugdraai

Ons is grond

Kom ons sing

'n Lied wat hoop vir ons sal bring

Sal jy weer kan glo

Soos 'n kind in dit wat goed is

Dat liefde net genoeg is

Ons is grond

Hou jou voete diep in die grond

Draai jou aangesig terug na die son

Hou jou voete diep in die grond

Draai jou aangesig terug na die son

Want ons is grond

As die hemele oor ons oopmaak

Sal die son ons verkwik met dieper passie

Sal ons harte weer kan omswaai

'n Nasie weer kan terugdraai

Ons is grond

Kom ons sing

'n Lied wat hoop vir ons sal bring

Sal jy weer kan glo

Soos 'n kind in dit wat goed is

Dat liefde net genoeg is

Ons is grond

Sal jy weer kan glo

In dit wat goed is

Dat liefde net genoeg is

Ons is grond

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun