Bietjie Hoop - Die Heuwels Fantasties

Bietjie Hoop - Die Heuwels Fantasties

Год
2017
Язык
`Afrikaans`
Длительность
197380

Şarkının sözleri aşağıdadır Bietjie Hoop , sanatçı - Die Heuwels Fantasties çeviriyle birlikte

" Bietjie Hoop " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Bietjie Hoop

Die Heuwels Fantasties

'n Biejtie hoop, is al wat mens kort

Ietsie om aan vas te klou

'n wrede, wonderlike wedstryd dis ma hoe dit loop

Almal soek korrels

Loop een of ander tyd by die uurglas uit

'n Bietjie hoop

Net 'n bietjie hoop

Maak jou hart se hekke oop

Maak you hart se hekke oop

Maak you hart se hekke oop

'n Bietjie hoop

Mos al wat mens kort

Maak you hart se hekke oop

Maak you hart se hekke oop

'n Klein biejtie hoop, is al wat mens kort

Ietsie om aan vas te klou

En as dit is hoe hy loop, hou my regop

Lug soos n veer soos die grond

Maak you hart se hekke oop

Maak you hart se hekke oop

'n Bietjie hoop

Mos al wat mens kort

Maak you hart se hekke oop

Maak you hart se hekke oop

Kan nie kla nie

Kan nie nou stil staan nie

Kan nie kla nie

Jy moet kruip voor jy loop

Maak you hart se hekke oop

Maak you hart se hekke oop

Maak you hart se hekke oop

'n Bietjie hoop

Maak you hart se hekke oop

Maak you hart se hekke oop

Maak you hart se hekke oop

'n Bietjie hoop

Is al wat mens kort

Ietsie om aan vas te klou

En as dit is hoe hy loop, hou my regop

Lug soos n veer soos die grond

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun