Gebruik My - Die Heuwels Fantasties

Gebruik My - Die Heuwels Fantasties

Год
2017
Язык
`Afrikaans`
Длительность
216730

Şarkının sözleri aşağıdadır Gebruik My , sanatçı - Die Heuwels Fantasties çeviriyle birlikte

" Gebruik My " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Gebruik My

Die Heuwels Fantasties

Dit was verkeerd gewees om so weird te wees

Die gety was laag, ons was hoog ons was songless ek alleen

Meeste van die tyd

Niemand het gesê dit gaan maklik wees nie

Niemand het nie, ek is niks nie, totdat jy my nie sien nie

Ek is hier, ek is hier

Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar

Ek is hier, ek is hier

Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar

Jou uiteindelik gekry

Deur die geraas baklei en ek kyk hoe jy slaap met die TV aan

Nou’s ek alleen

Meeste van die tyd, maar dis okay

Niemand het gesê dit gaan maklik wees nie

Niemand het nie, ek is niks nie

Maar ek is hier, ek is hier, ek is hier

Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar

Ek is hier, ek is hier

Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar

Ek is hier, ek is hier

Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar

Ek is hier, ek is hier

Dit voel so goed om verniel te word, so gebruik my, gebruik my maar

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun