Ek Mis Jou - Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb

Ek Mis Jou - Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb

Год
2020
Язык
`Afrikaans`
Длительность
261420

Şarkının sözleri aşağıdadır Ek Mis Jou , sanatçı - Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb çeviriyle birlikte

" Ek Mis Jou " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Ek Mis Jou

Die Heuwels Fantasties, Tarryn Lamb

Elke dag raak net elke dag

Ek kan deur jou sien

Staar na die muur

Maar niks wys nie

Kaalvoet meisie op die rotse

Drink warm bier

Langs die koue Kaapse see

Maar niks wys nie

Jy was die een wat gesê het ons is verewig

Ek het gedink jy sal my mis as ek weg is

Ek het jou probeer af was maar ruik jou nogsteeds aan my klere

Ek ruik jou nogsteeds aan my klere

Ek mis jou as ek moeg is

As ek sleg voel

As ek opstaan

Ek mis jou

Ek mis jou as ek koud kry

As dit warm is

As ek wyn drink

Ek mis jou

Ek mis jou

Net een voet voor die ander een

Meer seer as die ander een

Ek dra myself deur al die donderweer

Een voet voor die ander een

Net een voet voor die ander een

Ek dra myself deur al die donderweer

Al die donderweer

Ek mis jou as ek wakker word in ‘n vreemde plek

Met niks rondom my nie

Nie vir myle nie

Ek mis jou as ek in die bad lê

Met voëltjies wat hartseer net buite die badkamer venster fluit

Ek mis jou as ek op die bank lê en wonder of jy na my instagram stories kyk

Jy was die een wat gesê het ons is verewig

Ek het gedink jy sou my mis as ek weg is

Jou probeer af was maar ruik jou nogsteeds aan my klere

Ek ruik jou aan my klere

Ek mis jou as ek moeg is

As ek sleg voel

As ek opstaan

Ek mis jou

Ek mis jou as ek koud kry

As dit warm is

As ek wyn drink

Ek mis jou

Ek mis jou

Ek mis jou as ek moeg is

As ek sleg voel

As ek opstaan

Ek mis jou

As ek toustaan

As ek party

As ek ver ry

Ek mis jou as ek koud kry

As dit warm is

As ek wyn drink

Ek mis jou

Ek mis jou

Net een voet voor die ander een

Meer seer as die ander een

Ek dra myself deur al die donderweer

Een voet voor die ander een

Net een voet voor die ander een

Ek dra myself deur al die donderweer

Al die donderweer

Al die donderweer

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun