Jou Pa Is Hier - Bok van Blerk

Jou Pa Is Hier - Bok van Blerk

Альбом
Afrikanerhart
Год
2009
Язык
`Afrikaans`
Длительность
182330

Şarkının sözleri aşağıdadır Jou Pa Is Hier , sanatçı - Bok van Blerk çeviriyle birlikte

" Jou Pa Is Hier " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Jou Pa Is Hier

Bok van Blerk

dit was n donker aand op n donker pad

en my hele band was effentjies gespat

en ons kry vir duppie nowhere

want daai wiel is pap en daars geen spare

maar hier teen middernag sien ons n dowwe lig

en daai dowwe lig word toe n boer se plig

wat ons kom help hier in die middel van nowhere

en langs daai reuse boere sit sy dogter mooi

wat ons met haar colgate smile na die plaas toe nooi

hey jou pa is hier

jou pa is hier hou terug my bier

hey jou pa is hier

jou pa is hier maak dood daai vuur

hey jou pa is hier

so sit jou hanne teen die muur

hey jy raak nou wild

belowe oom dis nie my skuld

kom by die plaashuis aan vang n lekker stort

en ek skrik my lam toe daai boer daar staan

hy se «jy raak nie aan my dogter bok»

ek bind jou hormones vas ek druk jou in n hok

dis die einde van jou career

met my stomp knipmes sal ek n bok kastreer

en met daai woorde vas in gedagte

sleut ons daai kamerdeur gaan mal

en ek se

hey jou pa is hier

jou pa is hier hou terug my bier

hey jou pa is hier

jou pa is hier maak dood daai vuur

hey jou pa is hier

so sit jou hanne teen die muur

hey jy raak nou wild

belowe oom dis nie my skuld

sy like nie my musiek

sys n def leppard fan

met my kaal bo-lyf word ek n leopard man

gooi jou suiker op my

gooi jou suiker op my

hey jou pa is hier

jou pa is hier hou terug my bier

hey jou pa is hier

jou pa is hier maak dood daai vuur

hey jou pa is hier

jou pa is hier hou terug my bier

hey jou pa is hier

jou pa is hier maak dood daai vuur

hey jou pa is hier

so sit jou hanne teen die muur

hey jy raak nou wild

belowe oom dis nie my skuld

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun