Soutwater - Bok van Blerk

Soutwater - Bok van Blerk

Год
2014
Язык
`Afrikaans`
Длительность
208850

Şarkının sözleri aşağıdadır Soutwater , sanatçı - Bok van Blerk çeviriyle birlikte

" Soutwater " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Soutwater

Bok van Blerk

ek is nou net soos n man,

gehawende ruiene waar daar eens lewe was.

huiden wie se luppe

op n plek op n tyd in joune kom verdwyn en weer bekeering kry,

die windpomp draai maar daar is niks, net stof in die krane

ek kort jou liefde om my dors te les want hier is net trane.

eke is dors ek raak verlore in die straate waar ek bly

eke is dors eke wil dronk raak op jou wyn.

maar hier waar ek bly is dit net

sout water en woestyn net sout water en woestyn

ek is nou nog net soos n man in n verlate, huis waar daar eens lewe was

nie n geval van same syn op n plek op n tyd

jy was my asem in die woestyn

die windpomp draai ek sukkel om te slaap, ek kort jou boesem om my kop te rus

hier is net klippe en sand

eke is dors ek raak verlore in die strate waar ek bly

eke is dors eke wil dronk raak op jou wyn maar hier waar ek bly is dit net sout

water en woestyn net sout water en woestyn.

is dit net sout water en woestyn.

eke is dors ek word verlore in die strate waar ek bly eke is dors ek wil dronk

raak op jou wyn.

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun