Lenteblomme - Bok van Blerk

Lenteblomme - Bok van Blerk

Альбом
De La Rey
Год
2009
Язык
`Afrikaans`
Длительность
216970

Şarkının sözleri aşağıdadır Lenteblomme , sanatçı - Bok van Blerk çeviriyle birlikte

" Lenteblomme " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Lenteblomme

Bok van Blerk

Hoeveel moet ek vra, wil jy saam my plaas toe gaan

En Hoeveel moet ek sê, ag trek tog net daai rokkie aan

Ek bel jou elke dag en ek sien jou vriende lag

Maar my geheim kom net uit in die nag

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme

Hey lalala

Hey lalala

En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies

Hey lalala

Hey lalala

Jou Ma sy like my nie, infact sy sê sy kry net skaam

Maar ek sien hoe sy kyk.

Sy like dit as my broek so hang

Haar kyk is geen geheim.

Ek love daai ma en dogter span

Want rowwe taaies kom uit in die aand

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme

Hey lalala

Hey lalala

En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies

Hey lalala

Hey lalala

En ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme

Hey lalala

Hey lalala

En ek wil jou net soen soos wat daai ou sal doen in teenage movies

Hey lalala

Hey lalala

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun