Stuk Van Jou - Bok van Blerk

Stuk Van Jou - Bok van Blerk

Альбом
De La Rey
Год
2009
Язык
`Afrikaans`
Длительность
234240

Şarkının sözleri aşağıdadır Stuk Van Jou , sanatçı - Bok van Blerk çeviriyle birlikte

" Stuk Van Jou " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

Stuk Van Jou

Bok van Blerk

So dis nou hoe dit is

En dis wat jou tasse se

Al was jy dan ontrou

Ek wil nog van jou hou

So voor jy draai

En voor jy vir my waai

Se my wie stap saam met jou

Asseblief tog babes onthou

Ek’s die grootste stuk van jou

So dis nou waar jy le

En dis waar wat my pelle se

Jou trane is te lou

Hoop hy kan van jou hou

So voor jy draai

En voor jy vir my waai

Se my wie stap saam met jou

Asseblief tog babes onthou

Ek’s die grootste stuk van jou

So voor jy draai

En voor jy vir my waai

Se my wie stap saam met jou

Asseblief tog babes onthou

So voor jy draai

En voor jy vir my waai

Se my wie stap saam met jou

Asseblief tog babes onthou

Ek’s die grootste stuk van jou

Grootste stuk van jou

Grootste stuk van jou.

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun