'n Goeie Man - Bok van Blerk

'n Goeie Man - Bok van Blerk

Альбом
My Kreet
Год
2010
Язык
`Afrikaans`
Длительность
229200

Şarkının sözleri aşağıdadır 'n Goeie Man , sanatçı - Bok van Blerk çeviriyle birlikte

" 'n Goeie Man " şarkısının sözleri

Çevirili orijinal metin

'n Goeie Man

Bok van Blerk

Weet jy.

Wat jy als vir my beteken?

As daar fout is moet jy sê, ek sal dit so wil hê, dat jy nie twee keer hoef te

vra nie.

Trane.

Sal jy nooit weer hoef te huil nie.

Ek sal meer as net probeer, ek sal jou skerm teen die seer, dat jou hart nooit

hoef te skeur.

Vir jou sal ek wees.

'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.

Vir jou sal ek wees.

Wat jy verlang.

Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.

Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.

En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.

Van donker, sal jy nooit weer hoef te skeil nie.

Ek sal weet as jy my vra, wat jou nog pla, dat jy nooit weer hoef te dra nie.

Som tyd, as dit als vir jou te veel raak.

Moet jy weet ek hou jou vas, so styf teen my vas, dat niks jou weer kan seer

maak.

Vir jou sal ek wees.

'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.

Vir jou sal ek wees.

Wat jy verlang.

Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.

Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.

En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.

Ek voel jou in my wese, ek weet jy’s deel van my.

Vir jou het ek belowe, ek sal altyd by jou bly.

Vir jou sal ek wees.

'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.

Vir jou sal ek wees.

Wat jy verlang.

Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.

Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.

En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.

En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.

2 milyondan fazla şarkı sözü

Farklı dillerde şarkılar

Çeviriler

Tüm dillere yüksek kaliteli çeviriler

Hızlı arama

İhtiyacınız olan metinleri saniyeler içinde bulun